2 Samuel 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab, Abisai en Asael, die drie seuns van Seruja, was ook daardie dag daar. Asael kon so vinnig soos ’n wildsbok hardloop,

2 Samuel 2

2 Samuel 2:13-26