2 Samuel 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het Dawid vir die Here gevra: “Moet ek teruggaan na een van die stede in Juda?”“Ja, gaan,” het die Here geantwoord.Toe vra Dawid: “Na watter plek toe moet ek gaan?”Die Here het geantwoord: “Na Hebron toe.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-8