2 Samuel 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom nou buitentoe en stel die soldate gerus, want ek sê nou voor die Here, as u dit nie doen nie, sal daar teen vanaand nie een van hulle meer hier wees nie. Dit sal vir u rampspoediger wees as enige ramp wat u nog getref het.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:4-12