2 Samuel 19:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis goed so,” sê die koning. “Kimham kan saam met my gaan. Ek sal vir hom doen wat ek dink goed is, en ook enigiets wat jy van my verwag.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:28-40