2 Samuel 19:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is 80 jaar oud en kan nie meer baie geniet nie. Ek kan nie meer proe wat ek eet of drink nie. Ek kan ook nie meer die stemme van sangers en sangeresse waardeer nie. Ek sal net ’n oorlas wees vir my heer die koning.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:25-43