2 Samuel 19:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mefiboset het geantwoord: “My heer die koning, my dienaar het my in die steek gelaat. Omdat ek kreupel is, het ek vir hom gesê: ‘Jy moet vir my die donkie opsaal sodat ek saam met die koning kan gaan.’

2 Samuel 19

2 Samuel 19:17-34