2 Samuel 18:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid se leër het die magte van Israel verslaan. Daar was ’n groot slagting en 20 000 soldate het daardie dag gesneuwel.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:5-12