2 Samuel 18:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning was oorstelp van droefheid. Hy het in trane uitgebars en opgegaan na sy kamer bokant die poort. So ver as wat hy loop, het hy geroep: “My seun Absalom! My seun, my seun Absalom! As ek maar in jou plek kon sterf! Absalom, my seun, my seun!”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:24-33