2 Samuel 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Dawid in die stadspoort gesit het, het die wag op die poort se dak geklim en na die uitkykpunt by die muur gegaan. Terwyl hy uitkyk, sien hy ’n man wat alleen na hulle toe aangehardloop kom.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:16-25