2 Samuel 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Agimaäs het aanhou pleit by Joab: “Wat ook al gebeur, laat ek tog ook agter die Kussiet aan hardloop.”“Hoekom wil jy gaan, my seun?” sê Joab. “Daar sal geen boodskappersloon vir jou wees nie.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:21-26