2 Samuel 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sadok se seun Agimaäs sê toe: “Laat ek tog hardloop en aan die koning die goeie nuus bring dat die Here hom van sy vyand verlos het.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:9-21