2 Samuel 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy kruip waarskynlik alreeds weg in een van die klowe of op ’n ander plek. En dan, sou daar in die begin al sommige manne omkom, sal daar paniek onder u troepe ontstaan sodat daar gesê sal word: ‘Daar was ’n groot slagting onder die manskappe van Absalom.’

2 Samuel 17

2 Samuel 17:5-15