2 Samuel 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Gusai inkom, vertel Absalom hom wat Agitofel aanbeveel het. Daarna vra hy: “Wat dink jy hiervan? Moet ons Agitofel se raad volg? Indien nie, wat beveel jy aan?”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:1-14