2 Samuel 17:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man se vrou het ’n doek oor die put gegooi en graan daarop gestrooi om in die son droog te word. Niemand sou hulle daar verwag nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:11-23