2 Samuel 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as hy dalk na ’n stad toe vlug, kan die hele Israel toue gaan haal en die stad wegsleep tot in die naaste vallei sodat daar nie meer ’n klip oorbly nie.”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:3-16