“Wat wil jy met al hierdie goed doen?” vra die koning vir Siba.Siba antwoord: “Die donkies is vir u gesin om op te ry, die brood en vrugte is vir u manskappe om te eet. Die wyn is vir hulle wat in die wildernis uitgeput raak.”