2 Samuel 15:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid die kruin bereik, het hy daar voor God gebuig. Gusai die Erekiet het onverwags daar aangekom met klere wat geskeur is en grond op sy kop.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:26-37