2 Samuel 15:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ittai antwoord die koning: “So waar as die Here leef en u lewe, waar my heer die koning ook al is, daar sal ek ook wees, in dood of in lewe.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:15-28