2 Samuel 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab het toe vir die koning daaroor ingelig. Uiteindelik het Dawid sy vervreemde seun laat roep. Absalom het gekom en diep voor die koning gebuig, en Dawid het hom gesoen.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:27-33