Sy het geantwoord: “Hoekom neem u dan ook wraak tot nadeel van die volk van God? Met hierdie uitspraak het u uself veroordeel, want u het geweier om u eie verstote seun weer huis toe te bring.