2 Samuel 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Tamar by Amnon se huis kom, gaan sy in die kamer in waar hy gelê het. Sy het deeg geneem en dit voor sy oë geknie, hartvormige koeke gemaak en dit gebak.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:6-18