2 Samuel 13:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lyfwagte het met Amnon gemaak soos Absalom hulle beveel het en Amnon doodgemaak. Die ander seuns van die koning het elkeen op sy muil gespring en gevlug.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:22-30