“As u nie kan kom nie, kan my broer Amnon dan asseblief saamgaan?” vra Absalom.“Hoekom nou juis Amnon?” vra die koning.