2 Samuel 12:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het die kroon van die koning se kop afgehaal en dit op sy eie kop gesit. Die kroon was van goud met edelgesteentes en het omtrent 34 kilogram geweeg. Dawid het ook ’n groot buit uit die stad geneem.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:26-31