2 Samuel 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die arm man het niks besit nie behalwe ’n klein ooilammetjie wat hy gekoop het. Hy het haar versorg en saam met sy kinders grootgemaak. Sy het van die oorskietkos geëet, uit sy beker gedrink en op sy skoot gelê. Sy was vir hom soos ’n dogter.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:1-11