2 Samuel 12:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen was Joab suksesvol in die stryd teen Rabba. Hy het die hoofstad van Ammon en die koninklike vesting verower.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:23-28