Toe bely Dawid sy skuld en sê vir Natan: “Ek het teen die Here gesondig.”Natan antwoord hom: “Die Here het jou sonde vergewe sodat jy nie oor hierdie sonde sal sterf nie.