2 Samuel 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Bly vannag nog hier,” sê Dawid vir hom. “Môre stuur ek jou terug.” Urija het toe daardie dag en die volgende dag in Jerusalem gebly.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:6-19