2 Samuel 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Joab sien dat hy aan twee fronte sou moes veg, kies hy van die beste soldate in sy leër en voer hulle aan teen die Arameërs.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-15