2 Samuel 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het gedink: “Ek sal ’n goeie verhouding met Ganun handhaaf ter wille van sy pa Nagas. Hy was altyd lojaal aan my.” Dawid stuur toe gesante om sy medelye oor sy pa se dood aan Ganun oor te dra.Maar toe Dawid se gesante in die land Ammon aankom,

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-7