2 Samuel 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hadad-Eser en sy Aramese bondgenote besef dat Israel hulle verslaan het, het hulle vrede gesluit en aan Israel onderhorig geword. Daarna was die Arameërs bang om weer die Ammoniete te help.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:12-19