2 Samuel 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en Hadad-Eser het nog Aramese troepe van die oorkant van die Eufraatrivier af ontbied. Hierdie manskappe het onder die bevel van Sobak, die bevelvoerder van Hadad-Eser se leër, in Gelam aangekom.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:11-19