2 Petrus 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het presies só – deur sy woord – beskik dat die hemele en die aarde deur vuur verteer sal word op die dag waarop goddelose mense veroordeel en verdelg sal word.

2 Petrus 3

2 Petrus 3:2-13