2 Petrus 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet mos: God het selfs die engele nie gespaar toe hulle gesondig het nie. Hy het hulle na die onderwêreld toe gestuur en hulle in donker tronkselle laat hou vir die oordeel.

2 Petrus 2

2 Petrus 2:1-5