2 Petrus 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mense is so min werd soos opgedroogte fonteine, of soos miswolke wat deur die wind weggewaai word: vol belofte, maar daar kom niks van nie. Vir hulle wag die donkerste donkerte alreeds.

2 Petrus 2

2 Petrus 2:10-22