2 Petrus 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wie se lewe nie wys dat God se beloftes in hulle waar geword het nie, is blind, of – ten minste – kortsigtig. Hulle het klaar vergeet dat God hulle gereinig het van hulle vorige sondige leefstyl.

2 Petrus 1

2 Petrus 1:3-16