2 Petrus 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Lewe naby aan God skep liefde vir ander gelowiges, en uiteindelik is dit hierdie positiewe houding teenoor medegelowiges wat meebring dat jy almal liefhet.

2 Petrus 1

2 Petrus 1:1-15