2 Petrus 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie. Inteendeel, dit was die Heilige Gees wat die profete God se woorde laat verkondig het.

2 Petrus 1

2 Petrus 1:20-21