2 Petrus 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis mos Hý wat eer en heerlikheid van God die Vader ontvang het toe die Allerhoogste Majesteit gesê het: “Hý is my Seun wat Ek van harte liefhet; Hy is ’n kind so na my hart!”

2 Petrus 1

2 Petrus 1:13-19