2 Kronieke 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twaalf beelde van leeus het op die ses trappe gestaan, ses aan elke kant. Daar is in geen ander koninkryk so iets gemaak nie.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:9-21