2 Kronieke 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sewe dae lank het hulle by daardie geleentheid feesgevier. Daar was groot skares uit al die stamme van Israel. Hulle was van so ver as Lebo-Hamat in die noorde tot by die Egiptespruit in die suide.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:1-16