2 Kronieke 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die antwoord sal wees: ‘Omdat sy volk die Here, die God van hulle voorouers wat hulle uit Egipte gebring het, laat vaar het en eerder ander gode aangehang, voor hulle gebuig en hulle gedien het. Dit is waarom Hy al hierdie rampe oor hulle gebring het.’”

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:13-22