2 Kronieke 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sal Ek toesien dat niemand jou koninklike troon wegneem nie. Dit is dieselfde belofte wat Ek vir jou pa Dawid gegee het toe Ek gesê het: ‘Jy sal nooit sonder ’n opvolger wees wat oor Israel regeer nie.’

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:11-20