2 Kronieke 6:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As u volk op u bevel uittrek om oorlog teen hulle vyande te maak en hulle tot U bid in die rigting van hierdie stad wat U uitgekies het en na hierdie tempel wat ek vir u Naam gebou het,

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:26-37