2 Kronieke 6:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister dan uit die hemel waar U is en vergewe. U wat elke mens se binnekant ken, gee tog aan elkeen na verdienste, want net U weet wat in die mens se gemoed aangaan.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:23-35