2 Kronieke 36:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojagin was agtien jaar oud toe hy koning geword het, maar hy het net drie maande en tien dae in Jerusalem regeer. Jojagin het gedoen wat verkeerd was vir die Here.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:4-13