2 Kronieke 36:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die koning van die Galdeërs teen hulle laat optrek. Hy het hulle jong mans in die heiligdom met die swaard afgemaai, en geen genade aan jong man of jong meisie, bejaardes of verswaktes betoon nie. God het hulle almal in Nebukadnesar se mag oorgegee.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:13-20