2 Kronieke 36:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook teen koning Nebukadnesar in opstand gekom al het hy ’n eed van getrouheid voor God afgelê. Sedekia was hardkoppig en onversetlik en het geweier om terug te draai na die Here die God van Israel.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:10-23