2 Kronieke 35:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kenanja en sy ampsgenote Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, die leiers van die Leviete, het vir die Leviete 5 000 paasoffers en 500 beeste gegee.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:4-14