2 Kronieke 35:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meld aan vir diens volgens die familiegroepe van julle voorouers. Volg die geskrewe voorskrifte van koning Dawid van Israel en die voorskrifte van sy seun Salomo.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:1-8